Houliston Genealogy Online


Marie Rousseau

Female 1659 -


Personal Information    |    All    |    PDF

  • Name Marie Rousseau 
    Born 1659 
    Gender Female 
    Notes 
    • Hierdie Marie Rousseau is in 1659 gebore en trou nog in 1688 met die Duitser Johann von Eden en word stammoeder van die Van Eedens in Suid-Afrika. Sy is ook in 1691 getuie by die doop van Pierre se oudste kind. Na die dood van haar eerste man trou Marie in 1706 met Cornelis Justus van Dalen.
      In 1689 trou Pierre met Anne Retif, agtienjarige suster van die stamvader Franscois Retif. Die Retifs was ook van Mer afkomstig en het waarskynlik saam met die Rousseaus na die Kaap gekom. Pierre en Anne le die plaas L'Arc d'Orleans in Wemmershoek aan, wat in 1694 aan hulle toegeken is. In 1704 ontvang Pierre ook die plaas Vleesbank ten suide van die huidige spoorwegstasie Hermon.
      Anne Retif was die moeder van elf kinders. Sy is in 1710 oorlede en Pierre trou nog dieselfde jaar met Gertruida du Toit, agtienjarige dogter van Guillaume du Toit en Sara Cochet. Een seun word vir hulle gebore. Pierre Rousseau is in 1719 oorlede en sy weduwee hertrou op oujaarsdag 1719 met Carel van der Merwe, wie se moeder ook een van die vlugtelinge was. Carel en Gertruida was die ouers van
      een seun.
    Person ID I1867  Rossouw Family Tree
    Last Modified 4 January 2007 

    Father Daniel Rousseau,   b. 1640, Mer of Menars-la-Ville Frankr Find all individuals with events at this location 
    Mother Marie Retif,   b. 1644 
    Family ID F4  Family Group Sheet  |  Family Chart

    Family/Spouse Johann von Eeden 
    Married 1688 
    Family ID F807  Family Group Sheet  |  Family Chart



This site powered by The Next Generation of Genealogy Sitebuilding ©, v. 12.0.3, written by Darrin Lythgoe 2001-2019.

Maintained by Andrew Houliston. | Data Protection Policy.