Houliston Genealogy Online


Frederik Hendrik Conradie

Male - 1807


Personal Information    |    All    |    PDF

  • Name Frederik Hendrik Conradie 
    Gender Male 
    Died 1807 
    Notes 
    • [0003] c1. Frederik Hendrik † 1807 t 10.10.1762 x ROSSOUW,
      Elizabeth *1746 †1806, {d/v Pierre Rossouw & Anna Maria
      v/d Vyver} > Hy was die eerste Conradie wat op die
      plaas Harmonie in die Koo wes van die huidige Montagu
      gaan boer het. Die soldaat, wetenskaplike en
      ontdekkingsreisiger Robert Jacob Gordon het op een van
      sy reise in 1778 by Frederik op Harmonie aangedoen.
      Gordon het die aand van 3 Desember in die donker
      verdwaal, en om 10 uur by "Coenradi" se plaas
      "Harmonie" uitgekom waar hy die nag oorgebly het. Hy is
      die volgende dag weer voort na sy wa wat in die veld
      vasgesit het. Van die boervrou "Coenradi" het hy 'n
      "regte wilde vark, met snytande in die kaak, soos van
      die varke in Europa" as 'n geskenk ontvang (duidelik 'n
      vlakvark).
    Person ID I2508  Houliston Family Tree
    Last Modified 26 August 2007 

    Family/Spouse Elisabeth Rossouw,   b. 1746, Drakenstein, Cape, South Africa Find all individuals with events at this location,   d. December 1806  (Age 60 years) 
    Married 10 October 1762 
    Children 
    +1. Petrus Gabriël Conradie,   b. 1774
    Family ID F1141  Family Group Sheet  |  Family Chart



This site powered by The Next Generation of Genealogy Sitebuilding ©, v. 12.0.3, written by Darrin Lythgoe 2001-2020.

Maintained by Andrew Houliston. | Data Protection Policy.