Houliston Genealogy Online


Gabriel Daniel Rossouw

Male 1749 - 1835  (~ 85 years)


Personal Information    |    All    |    PDF

  • Name Gabriel Daniel Rossouw 
    Christened 21 December 1749 
    Gender Male 
    Died 10 January 1835  Wellington Groenberg Find all individuals with events at this location 
    Notes 
    • Hy ontvang die plaas Hexberg na die dood van sy oupa Pierre Malherbe. In 1835 word die plaas verdeel tussen GD se seuns Jan Hendrik en Daniel Gerhardus. Hulle boer nog in 1850 op hulle onderskeie dele.

      Die landbou potensiaal van die Bovlei was reeds vroeg bekend en dit word vandag nog beskou as een van die mees geskikte gebiede vir die kweek van wingerdstokkies. Besproeiingswater is uiters belangrik, verl in die somermaand van hierdie winterreenvaldistrik. Daar is oorspronklik twaalf plase aangele langs die Kromrivier en sy boloop die Wamakersrivier van waar die Wamakersrivier ontstaan by Doolhof tot waar die Kromrivier uitmond in die Bergrivier by Olyvenhout. Al twaalf hierdie plase en hulle onderverdelings is afhanklik van en geregtig op die rivierwater wat in die somermaande baie swak word.

      Om hierdie probleem die hoof te bied, is daar op die gedagte gekom om die water van die Witrivier, wat baie meer standhoudend is, gedurende die somermaande na die Wamakersrivier af te keer. Dit was geen geringe taak nie want, behalwe die fisiese werk verbonde aan die grawe van die kanaal deur die berge, moes regeringstoestemming verkry word om water van een opvangsgebied na 'n ander oor te bring. Die Witrivier vloei in die Breerivier en sy waters beland eindelik in die Indiese Oseaan terwyl die Kromrivier by die Bergrivier aansluit en sy water na die Atlantiese Oseaan vloei.

      Die dryfkrag agter hierdie projek was Gabriel Daniel Rossouw wat daarin geslaag het om die samewerking van al die grondeienaars te verkry asook die regering se goedkeuring. Daarna het die boere op eie koste self 'n kanaal deur die berge met buskruit oopgeskiet nadat hul 'n tender van die padbouer Andrew Geddes Baine as te hoog van die hand gewys het. Baine was destyd besig om Baineskloofpas deur dieselfde bergreeks te bou. (Dat die uiteindelike koste van die kanaal hoer was as Baine se tender is van minder belang). Sedert 1850 kabbel die Witrivier se waters in die droee somermaande onderdeur die Baineskloofpas om die Wamakerrivier se water aan te vul. Rossouw se beloning - hierdie lewegewende waterstroom staan vandag nog bekend as Gawie se water. ODE -Bovlei.
    Person ID I83  Rossouw Family Tree
    Last Modified 12 February 2007 

    Father Gabriel Rossouw,   c. 20 February 1724, Paarl Find all individuals with events at this location,   d. 1 December 1776, Drakenstein De Bod Find all individuals with events at this location  (Age ~ 52 years) 
    Mother Maria Elizabeth Malherbe,   b. 18 June 1730,   d. 17 November 1796, Paarl Find all individuals with events at this location  (Age 66 years) 
    Married 22 December 1748 
    Family ID F21  Family Group Sheet  |  Family Chart

    Family/Spouse Margaretha Magdalena Louw,   c. 20 August 1758 
    Married 23 February 1777  Cape Town Find all individuals with events at this location 
    Children 
     1. Beatrix Rossouw,   c. 11 January 1778, Paarl Find all individuals with events at this location
    +2. Gabriel Gideon Rossouw,   b. 1780,   d. 1820  (Age 40 years)
    +3. Petrus Jacobus Rossouw,   c. 27 April 1783
     4. Maria Susanna Rossouw,   b. 26 June 1785,   d. 6 October 1840  (Age 55 years)
     5. Jan Hendrik Rossouw,   c. 23 December 1787,   d. 19 April 1868, Wellington Find all individuals with events at this location  (Age ~ 80 years)
     6. Margaretha Magdalena Rossouw,   b. 14 June 1790, Wellington Find all individuals with events at this location,   d. 29 May 1868, Wellington Rhebokskloof Find all individuals with events at this location  (Age 77 years)
     7. Anna Elizabeth Rossouw,   c. 11 August 1793,   d. about 1810  (Age ~ 16 years)
    +8. Beatrix Petronella Rossouw,   c. 3 July 1796
    +9. Daniel Gerhardus Rossouw,   c. 26 August 1798,   d. 23 November 1858, Wellington Find all individuals with events at this location  (Age ~ 60 years)
    Family ID F87  Family Group Sheet  |  Family Chart



This site powered by The Next Generation of Genealogy Sitebuilding ©, v. 12.0.3, written by Darrin Lythgoe 2001-2019.

Maintained by Andrew Houliston. | Data Protection Policy.