Houliston Genealogy Online

Daniel Hugo

Male 1664 - 1725  (~ 60 years)


Personal Information    |    All    |    PDF

  • Name Daniel Hugo 
    Birth May 1664  Frankryk Serzey les Maupas Champagne Find all individuals with events at this location 
    Gender Male 
    Death March 1725 
    Notes 
    • Smid - skynbaar net 4 voet 4 duim hoog. 'n Karakter - sien Coertzen p105 ev.
      Hy doen ysterwerk aan Hugenote kerk in Drakenstein vir 6 stuiwers per pond yster.
      Besit Bethel, Sion en De Leeuwenkuil. Lg 'n veestasie in die Swartland. Hy is getuie by Anne se doop waar hy verklaar dat sy sy vrou gaan word. Hy beland redelik dikwels in die moeilikheid. Simon van der Stel laat sy blaasbalk, aambeeld en ander smidsgereedskap konfiskeer in 1692 toe Hugo versuim om die nodige implemente vir boere in Stellenbosch te lewer. Hy weier om dit oor te gee. In 1702 word hy deur Becker afgeransel nadat hy in 'n geskil met Becker en Hercule en Francois du Pre betrokke was.
      In 1709 dagvaar hy Du Pre vir 10 riksdaalers omdat die hom voor die landdros sou beledig het. Hugo sou Du Pre skynbaar dubbel vir sekere gelewerde goedere laat betaal het.
      In 1714 is hy weer in die moeilikheid omdat hy die pad na die meule beskadig het deur bradhout daaroor te sleep. Na sy dood trou Anne met Jean Blignaut, wat as onderwyser deur Hugo gehuur is.

      Alternative date: 3.1725
      Already at the Cape in 1688, trained as blacksmith, the farm Sion (now Nieuwe Hoop) near Simondium A was allocated to him in 1691. In 1708 he bought Bethel, now Nantes.

      From Chris de Wet : Daniel was a French Huguenot who arrived in the Cape in 1686. He was only 4'4" tall.

      SAG 3:
      * Champagne, France. Arrived 1688 from Amsterdam. In 1691 the farm Zion (Niewe Hoop) near Simondium was allocated to him.
      Aankoms 1688 van Amsterdam. In 1691 word die plaas Zion (Nieuwe Hoop) by Simondium aan hom to egeken.
      Alt Birth: Abt 1687 Champagne, France
      Janet's notes read, '...s.v. die winkelier Jacques Hugot en Jeanne Barbier uit die omgewing van Chalons-sur-Marné, Champagne, Frankryk; reeds in 1688 aan die Kaap, opgelei as smid, die plaas Sion (tans Nieuwe Hoop) by Simondium aan hom toegeken 1691, in 1708 koop hy Bethel, tans Nantes..'

      Daniel was 'n Franse Hugenote vlugteling. Volgens Familia (1971 p105) was hy "zeer kort van persoon", "zo lang als een Juk".
      Hy was teenwoordig as getuie met die doop van Anna Rossouw as 'n baba, en het ten tyde van die doopmaal haar in sy arms geneem en gesê "Deze kind zal nog mijn Vrouw worden". Hy is dan ook as 45-jarige met haar getroud, toe sy maar pas vyftien jaar oud was.
      From: Colin P Pretorius
      To: Dennis Pretorius
      Subject: hugo
      Date: 26 October 2001 08:13
      Notas vir stamvader 18974 uit bl 334
      Daniel Hugo. * omstr. 1665. + 1725. waarskynlik afkomstig uit Champagne in Frankryk. was reeds m 1688 aan die Kaap. In 1691 is die plaas Sion (tans Nieuwe Hoop) by Simondium, aan hum toegeken. x omstr. Januarie 1705 Anna Rousseau. * 8.7.1691, + voor 1752. d.v. Pierre Rousseau. v.d. plaas J'Arc d'Orleans en Anne Retief. Sy xx 4.11.1725 Jean Blignault.
      N. B. In hierdie stamlys is geen verskil gemaak tussen geboorte- en doopdatums en veral in die latere generasies is baie doopdatums in werkllkheid dus geboortedatums.
    Person ID I11  Rossouw Family Tree
    Last Modified 13 March 2007 

    Father Jacques Hugot 
    Mother Jeanne Barbier 
    Family ID F16  Family Group Sheet  |  Family Chart

    Family/Spouse Anne Rossouw,   b. 1690   d. 28 February 1753, Paarl Bethel Find all individuals with events at this location (Age 63 years) 
    Marriage January 1705 
    Children 
     1. Pierre Hugo
     2. Elizabeth Hugo
    Family ID F7  Family Group Sheet  |  Family Chart



This site powered by The Next Generation of Genealogy Sitebuilding v. 14.0.3, written by Darrin Lythgoe © 2001-2024.

Maintained by Andrew Houliston. | Data Protection Policy.